GRATIS MEESTERKLAS
KLAS IS OMTRENT 1 UUR LANK.
Bêre die skakel sodra jy dit ontvang en kyk daarna wanneer jy genoeg tyd het.
• Jy nog altyd gedink het taalwerk is vreeslik vervelig
• Nie die vaagste benul het waar om met taalwerk te begin nie?
• Jy wens daar was ʼn manier dat jy net die nodigste taalwerk met jou kind doen, want jy weet tale is nie sy rigting nie?