KLAS IS OMTRENT 1 UUR LANK. KYK DAARNA WANNEER JY GENOEG TYD HET.
Kom sluit by my aan as ons gaan praat oor beter maniere om ons kinders te kritiseer en te komplimenteer.
Ons weet almal kritiek is bitter pynlik en een van die dinge waarmee ons tuisskoolma’s veral sukkel, is om ons bloedjies se werk na te sien en te verbeter.